You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Trompsburg Primêre Skool

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike  Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word

Trompsburg Primêre Skool

by Kupla
Trompsburg Primêre Skool
Trompsburg Primêre Skool
Trompsburg Primêre Skool

What is it about?

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word.

Trompsburg Primêre Skool

App Details

Version
5.54.2
Rating
NA
Size
56Mb
Genre
Education News
Last updated
June 1, 2016
Release date
June 1, 2016
More info

App Screenshots

Trompsburg Primêre Skool screenshot-0
Trompsburg Primêre Skool screenshot-1
Trompsburg Primêre Skool screenshot-2
Trompsburg Primêre Skool screenshot-3
Trompsburg Primêre Skool screenshot-4

App Store Description

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word.
Die doel van die Trompsburg Primêre Skool se toepassing is om inligting van die skool aan ouers, leerlinge, oud-leerlinge en besoekers deur te gee.
Die meer oor funksie dui op ‘n kaart aan waar die skool geleë is. Daar is ook ‘n kontaknommer, epos adres en ‘n skakel na die Facebookblad en webwerf van die skool.
Die akademie funksie dui die skool se verskeidenheid vakke aan wat aangebied word.
Die sport funksie dui aan watter sportsoorte by die skool aangebied word, asook prestasies deur die leerlinge.
Die kalender funksie dui die datums aan van al die skool se gebeure en funksies.
Die Trompetter funksie is die skool se nuusblad wat elke Vrydag gepubliseer word.
Die kultuur funksie dui die skool se kultuuraktiwiteite aan asook uitslae wat behaal word deur die leerlinge.
Die koshuis funksie dui aan wie die koshuisouers en die res van die personeel by die koshuis is met kontaknommers.
Die personeel funksie dui aan wie al die onderwysers by die skool is en in watter vakke hul onderrig.
Die fotos funksie wys hoe die skool lyk asook fotos van sport en kultuur gebeure.
Die Lubbe Mini Mark funksie is die skool se hoof borg en dit is hul advertensie met kontaknommers.
Die Stoute kabouter funksie gee inligting en ‘n kontaknommer deur vir die kleuterskool.
Die reünie funksie gee inligting vir oud-skoolliere rondom die skool se reünie in 2016.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.