You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Afrikaans: Hangklanke

Hierdie hangmannetjie is spesifiek op kinders van 5 tot 9 jaar gemik

Hierdie hangmannetjie is spesifiek op kinders van 5 tot 9 jaar gemik

Afrikaans: Hangklanke

by Carien Van Zyl
Afrikaans: Hangklanke
Afrikaans: Hangklanke

What is it about?

Hierdie hangmannetjie is spesifiek op kinders van 5 tot 9 jaar gemik. Hangmannetjie is aangepas tot 'n meer kindervriendelike tema. In die plek van 'n galg bevat dit 'n wolf wat homself aantrek om vir varkie te vang. Met elke letter wat die kind verkeerd raai, kry wolf 'n kledingstuk by. Met elke letter wat die kind reg raai, vorder varkie nader aan sy huisie. As die woord volledig reggeraai is, gaan varkie veilig by sy huisie in. As wolf egter alles aangetrek het voordat varkie by sy huis kon uitkom... wel, dan is varkie nie so gelukkig nie.

App Details

Version
1.2
Rating
NA
Size
93Mb
Genre
Education Word
Last updated
December 4, 2017
Release date
March 7, 2017
More info

App Screenshots

Afrikaans: Hangklanke screenshot-0
Afrikaans: Hangklanke screenshot-1
Afrikaans: Hangklanke screenshot-2
Afrikaans: Hangklanke screenshot-3

App Store Description

Hierdie hangmannetjie is spesifiek op kinders van 5 tot 9 jaar gemik. Hangmannetjie is aangepas tot 'n meer kindervriendelike tema. In die plek van 'n galg bevat dit 'n wolf wat homself aantrek om vir varkie te vang. Met elke letter wat die kind verkeerd raai, kry wolf 'n kledingstuk by. Met elke letter wat die kind reg raai, vorder varkie nader aan sy huisie. As die woord volledig reggeraai is, gaan varkie veilig by sy huisie in. As wolf egter alles aangetrek het voordat varkie by sy huis kon uitkom... wel, dan is varkie nie so gelukkig nie.

Die hangmannetjie bestaan uit 3 levels. Level 1 en 2 bestaan uit eenvoudige woorde onderskeidelik met enkel- en dubbelklanke. Tydens die twee levels, is daar 'n verteller wat die klanke foneties klank soos die kind dit raai. Wanneer die woord volledig geraai is, word die woord vir die kind geklank sodat hy ook die samevoeging van die woorde kan hoor. Bv. k- a – t – kat.
Level 3 bestaan uit meer ingewikkelde woorde wat grotendeels voorkom in Graad 1 - 3 Lewensvaardigheid onderwerpe. Bv. Klaskamer, huis, diere, beroepe ens.

Met elke speletjie, kry die kind drie moontlike leidrade. Elke leidraad wat hy van gebruik maak sal vir die wolf 'n kledingstuk verskaf. Dit bestaan uit 'n leidraad, 'n ekstra letter en 'n aanduiding van waar in die woord die klinkers is.

Ons vertrou dat die kinders baie pret met die speletjie sal hê en dat dit ook in die proses hulle spelling sal verbeter.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.