You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Babbelkous

Die eerste Afrikaanse stroomdiens vir kinders is hier

Die eerste Afrikaanse stroomdiens vir kinders is hier

Babbelkous

by Bang Bang Creative Co
Babbelkous
Babbelkous
Babbelkous

What is it about?

Die eerste Afrikaanse stroomdiens vir kinders is hier! Babbelkous is ’n aangrypende nuwe platform gemik op die vermaak en opvoeding van kinders. Gee jou kind die voorkeur met die toep(app) se aanvullende hulpbronne en vermaak. Ons toep bied 'n wêreld van kennis en pret gereed aan die punte van jou vingers. Met 'n wye verskeidenheid van opvoedkundige programme en vermaak, is daar iets vir elke kind om te ontdek en te geniet. Hier is wat ons toep bied:

Babbelkous

App Details

Version
1.0.4
Rating
(1)
Size
152Mb
Genre
Education
Last updated
July 24, 2024
Release date
July 24, 2024
More info

App Screenshots

Babbelkous screenshot-0
Babbelkous screenshot-1
Babbelkous screenshot-2
Babbelkous screenshot-3
Babbelkous screenshot-4
Babbelkous screenshot-5
Babbelkous screenshot-6

App Store Description

Die eerste Afrikaanse stroomdiens vir kinders is hier! Babbelkous is ’n aangrypende nuwe platform gemik op die vermaak en opvoeding van kinders. Gee jou kind die voorkeur met die toep(app) se aanvullende hulpbronne en vermaak. Ons toep bied 'n wêreld van kennis en pret gereed aan die punte van jou vingers. Met 'n wye verskeidenheid van opvoedkundige programme en vermaak, is daar iets vir elke kind om te ontdek en te geniet. Hier is wat ons toep bied:

Opvoedkundige Programme:
- Leer Afrikaans: Ontwikkel jou kind se taalvaardighede met ons opwindende programme wat Afrikaans eenvoudig verduidelik. Van basiese woordeskat tot gevorderde taalvaardighede, ons het dit alles.
- Leer oor die wêreld: Prikkel jou kind se nuuskierigheid met programme wat handel met Wetenskap, Boeke, Musiek, Stories en nog vele meer.

Vermaak:
- Opwindende Reekse en Stories: Geniet 'n verskeidenheid van kinderreekse en stories wat propvol avontuur en humor is.
- Vaardighede en Handwerk: Stimuleer jou kind se kreatiwiteit met programme wat hulle nuwe vaardighede aanleer, van kook, doen-dit-jouself-projekte en regte-wêreld-toepassings.

Luisterstrories:
- Oorspronklike Stories: Laat jou kind weggevoer word deur ons unieke oudioboeke wat deur talentvolle vertellers voorgelees word. Elke storie is oorspronklik en boeiend, met die beste gehalte klank. Wil jy ’n geheime agent wees, of na mars vlieg met jou eie ruimtetuig? Daar is ’n avontuur om elke hoek en draai.
- Ideaal vir slapenstyd: Ons luisterstories bied die beste geleentheid om tyd saam jou kind te spandeer. Luister saam voor slapenstyd.


Nuwe Inhoud Elke Maand
Ons voeg elke maand nuwe opvoedkundige programme en luisterstories by, sodat jou kind altyd iets nuuts en opwindends het om te ontdek.

Met ons toep kry jou kind toegang tot 'n veilige en stimulerende omgewing waar hulle kan leer en groei terwyl hulle pret het.

Laai die Babbelkous-toep vandag af en maak die wêreld van kennis en fantasie oop vir jou kind!

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.