Die INTIEM App maak dit moontlik dat jy met die druk van ‘n knoppie toegang tot die nuutste INTIEM artikels, raad en praktiese wenke het
INTIEM
What is it about?
Die INTIEM App maak dit moontlik dat jy met die druk van ‘n knoppie toegang tot die nuutste INTIEM artikels, raad en praktiese wenke het! Jy kry ook ‘n “notification” sodra iets op ons webtuiste gelaai word! So jy gaan nooit weer iets mis nie!
App Screenshots
App Store Description
Die INTIEM App maak dit moontlik dat jy met die druk van ‘n knoppie toegang tot die nuutste INTIEM artikels, raad en praktiese wenke het! Jy kry ook ‘n “notification” sodra iets op ons webtuiste gelaai word! So jy gaan nooit weer iets mis nie!
In 2017 is die besluit geneem om die tydskrif, in lyn met die tydsgees, ‘n digitale publikasie te maak. Vandag is INTIEM groter as ooit en steeds jou betroubare bron waar jy nuttige en noodsaaklike inligting met die kliek van ‘n knoppie kan bekom.
Ons glo in die huwelik as ‘n heilige instelling. Ons glo soveel egskeidings kan voorkom word mits paartjies bemagtig word met die regte inligting en raad. En ons glo dat elke huwelik kan baat vind by INTIEM. Of jy tien minute getroud is, of vyftig jaar, niemand weet álles van getroud-wees af nie.
Lees dus INTIEM om jou huwelik te versterk, te verbeter en om jouself te verlustig aan die vrugte wat jy en jou maat sal pluk. ‘n Gesonde huwelik is só die moeite werd!
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.