You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Rapportryers Bybelvasvrae

Die doelstellings van die Bybelvasvra is juis die bevordering van die jeug se liefde vir die Bybel en Bybelstudie, die bevordering van hul kennis en hanteringsvermoë van die Bybel, asook die bevordering van hul kommunikasie- en samewerkingsvermoë

by Christiaan Ruurd van der Wal
Rapportryers Bybelvasvrae
Rapportryers Bybelvasvrae
Rapportryers Bybelvasvrae

What is it about?

Die doelstellings van die Bybelvasvra is juis die bevordering van die jeug se liefde vir die Bybel en Bybelstudie, die bevordering van hul kennis en hanteringsvermoë van die Bybel, asook die bevordering van hul kommunikasie- en samewerkingsvermoë. Die lewe gaan oor meer as net wen, en dit is juis waarom ons u wil aanmoedig, om soveel moontlik kinders die geleentheid te bied om deel te neem. Die gedagte is juis dat elke kind wat deelneem, die mense rondom hom/haar ook positief kan beïnvloed en die Woord só uitgedra word - veel verder as net die skool en die afrigter, maar ook gesinne.

Rapportryers Bybelvasvrae

App Details

Version
1.0.1
Rating
NA
Size
43Mb
Genre
Education Productivity
Last updated
September 20, 2018
Release date
September 12, 2018
More info

App Screenshots

Rapportryers Bybelvasvrae screenshot-0
Rapportryers Bybelvasvrae screenshot-1
Rapportryers Bybelvasvrae screenshot-2
Rapportryers Bybelvasvrae screenshot-3

App Store Description

Die doelstellings van die Bybelvasvra is juis die bevordering van die jeug se liefde vir die Bybel en Bybelstudie, die bevordering van hul kennis en hanteringsvermoë van die Bybel, asook die bevordering van hul kommunikasie- en samewerkingsvermoë. Die lewe gaan oor meer as net wen, en dit is juis waarom ons u wil aanmoedig, om soveel moontlik kinders die geleentheid te bied om deel te neem. Die gedagte is juis dat elke kind wat deelneem, die mense rondom hom/haar ook positief kan beïnvloed en die Woord só uitgedra word - veel verder as net die skool en die afrigter, maar ook gesinne.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.