You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Afrikaans fonetiese alfabet klanke

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal

Afrikaans fonetiese alfabet klanke

by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Afrikaans fonetiese alfabet klanke
Afrikaans fonetiese alfabet klanke

What is it about?

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

App Details

Version
4.1
Rating
(1)
Size
26Mb
Genre
Education
Last updated
March 27, 2017
Release date
July 1, 2016
More info

App Screenshots

Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot-0
Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot-1
Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot-2
Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot-3
Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot-4

App Store Description

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.