You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans

by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans

What is it about?

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

App Details

Version
1.0
Rating
NA
Size
43Mb
Genre
Education
Last updated
May 18, 2017
Release date
May 18, 2017
More info

App Screenshots

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot-0
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot-1
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot-2
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot-3
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot-4

App Store Description

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.
• Die herkenning van die klanke en letters.
• Die skryf van die letters van die alfabet.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.