You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Partytjie vir Emma en Ben

Hierdie is ’n strorieboek met animasie en klank waar die kleuter moet soek na ‘n verjaarsdagpresent

Hierdie is ’n strorieboek met animasie en klank waar die kleuter moet soek na ‘n verjaarsdagpresent

Partytjie vir Emma en Ben

by MienMalan
Partytjie vir Emma en Ben
Partytjie vir Emma en Ben
Partytjie vir Emma en Ben

What is it about?

Hierdie is ’n strorieboek met animasie en klank waar die kleuter moet soek na ‘n verjaarsdagpresent. (The English equivalent of this app is available as: Birthday party for Emma and Ben.)

Partytjie vir Emma en Ben

App Details

Version
1.0
Rating
NA
Size
39Mb
Genre
Education Books
Last updated
September 16, 2016
Release date
September 11, 2016
More info

App Screenshots

Partytjie vir Emma en Ben screenshot-0
Partytjie vir Emma en Ben screenshot-1
Partytjie vir Emma en Ben screenshot-2
Partytjie vir Emma en Ben screenshot-3
Partytjie vir Emma en Ben screenshot-4

App Store Description

Hierdie is ’n strorieboek met animasie en klank waar die kleuter moet soek na ‘n verjaarsdagpresent. (The English equivalent of this app is available as: Birthday party for Emma and Ben.)

Op die eerste skerm vlieg die voëltje en die skoenlapper. As die dogtertje geselekteer word, spring en skree sy terwyl die seuntje dieselfde animasie en klank het. As die hond aangeraak word, blaf hy. Die kleuter moet nou kies wie se verjaarsdag dit is: Emma (die dogtertjie) of Ben (die seuntjie).

Die kind wat gekies is loop na die partytjiehuis en gaan die portaal binne op die derde skerm. Daar is vier deure in verskillende kleure (rooi, groen, blou en geel) en die kleuter moet nou die verjaarsdagpresent soek in een van die kamers (badkamer, slaapkamer, kombuis of sitkamer). In elke kamer is daar vier verskillende plekke waar die present kan wees. Die present sal slegs in die vierde kamer wees - in die ander kamers sal die kleuter ’n gekleurde sleutel kry wat die deur met dieselde kleur oopmaak om sodoende na die volgende kamer te gaan om verder te soek.

As die kleuter uiteindelik die present kry, sal daar ’n verjaarsdagkoek in die portaal wees terwyl Emma en Ben ’n verjaarsdagliedjie sing. Die present word dan oopgemaak op die laaste skerm. Die kleuter kan dan teruggaan na die eerste skerm om die storie te herhaal.

Die storie verander elke keer: Die volgorde van die kamers om te deursoek word ewekansig gekies; in elke kamer is die volgende sleutel of die present versteek op ’n plek wat ewekansifg gekies word; en die present word ewekansig gekies uit twaalf verskillende moontlikhede.

Die storie sal die kleuter blootstel aan die vier kleure (rooi, groen, blou en geel), terwyl die kleuter die storie kan herhaal om uiteindelik die groot present te kry: ’n iPad

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.