You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Aaskliniek Handboek

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons

by Magzter Inc.
Aaskliniek Handboek
Aaskliniek Handboek
Aaskliniek Handboek

What is it about?

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.

Aaskliniek Handboek

App Details

Version
6.16
Rating
NA
Size
19Mb
Genre
Lifestyle
Last updated
November 30, 2017
Release date
September 14, 2016
More info

App Screenshots

Aaskliniek Handboek screenshot-0
Aaskliniek Handboek screenshot-1
Aaskliniek Handboek screenshot-2
Aaskliniek Handboek screenshot-3
Aaskliniek Handboek screenshot-4

App Store Description

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.