You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Kleure met Vuurhoutjie

Kom leer saam met Vuurhoutjie die kleure

Kom leer saam met Vuurhoutjie die kleure

Kleure met Vuurhoutjie

by Vuurhoutjie Produksies (Pty) Ltd
Kleure met Vuurhoutjie
Kleure met Vuurhoutjie

What is it about?

Kom leer saam met Vuurhoutjie die kleure.

App Details

Version
1.2
Rating
NA
Size
234Mb
Genre
Books
Last updated
April 28, 2016
Release date
October 9, 2015
More info

App Screenshots

Kleure met Vuurhoutjie screenshot-0
Kleure met Vuurhoutjie screenshot-1
Kleure met Vuurhoutjie screenshot-2
Kleure met Vuurhoutjie screenshot-3
Kleure met Vuurhoutjie screenshot-4

App Store Description

Kom leer saam met Vuurhoutjie die kleure.

Vuurhoutjie is ’n lewenslustige, energieke en vurige mannetjie wat brand om jou te leer.

Die alombekende stem van Magda van Biljon bring nuwe lewe aan die kleure. Rooi, blou, geel, groen, oranje en pers – alles in Afrikaans !

Hierdie program is hoofsaaklik gemik op leerders tussen die ouderdom van 2 en 5 jaar. Die interessante animasie sal egter jonger leerders se aandag ook behou, terwyl ouers leerders kan baatvind daarby om hulle kennis van kleure te verskerp.

Deur middel van herhaling, assosiasie en die opwindende animasie sal jou kleuter die kleure op ’n speelse manier baasraak – beide op ’n visuele en ouditiewe vlak.

Die program is uiters gebruikersvriendelik en leerders behoort sonder ouerleiding die program te kan gebruik.

Dit moet vir elke kind so opwindend wees om die wêreld van kleur te ontdek. Kom leer saam met Vuurhoutjie en gee jou kind speel-speel ’n voorsprong!

Hierdie toepassing funksioneer die beste op ‘n iPad Mini 1, 2, 3 en 4, iPad 3, iPad met Retina, iPad Air en iPad Air 2.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.