You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Eerste Veldgids Soogdiere is 'n fassinerende inleiding tot die soogdiere van Suider-Afrika

Sasol Eerste Veldgids Soogdiere is 'n fassinerende inleiding tot die soogdiere van Suider-Afrika

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

by App Developer Studio Cc

What is it about?

Sasol Eerste Veldgids Soogdiere is 'n fassinerende inleiding tot die soogdiere van Suider-Afrika. Gemik op beginners en amateur natuurliefhebbers, die toep is propvol multimedia-inhoud, insluitende hoë-gehalte foto's, video's en roepe. Dit sluit omvattende spesiebeskrywings in, sowel as bykomende inligting oor die dier se bewaringstatus en skakels na nuttige webwerwe.

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

App Details

Version
1.8
Rating
NA
Size
162Mb
Genre
Reference Education
Last updated
January 13, 2016
Release date
December 11, 2014
More info

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) is FREE but there are more add-ons

  • $3.99

    Sasol First Field Guide Mammals in-App Purchase

App Screenshots

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot-0
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot-1
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot-2
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot-3
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot-4

App Store Description

Sasol Eerste Veldgids Soogdiere is 'n fassinerende inleiding tot die soogdiere van Suider-Afrika. Gemik op beginners en amateur natuurliefhebbers, die toep is propvol multimedia-inhoud, insluitende hoë-gehalte foto's, video's en roepe. Dit sluit omvattende spesiebeskrywings in, sowel as bykomende inligting oor die dier se bewaringstatus en skakels na nuttige webwerwe.

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 160 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
- Maklik om te gebruik, navigeer en soek
- Bevat 46 spesies
- Sowat 240 foto's
- Video's en roepe waar beskikbaar
- Die toep is volkome in Afrikaans

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.