You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Wiskunde vir Beginners

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe

Wiskunde vir Beginners

by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Wiskunde vir Beginners
Wiskunde vir Beginners
Wiskunde vir Beginners

What is it about?

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Wiskunde vir Beginners

App Details

Version
1.0
Rating
NA
Size
82Mb
Genre
Education
Last updated
June 10, 2018
Release date
May 22, 2018
More info

App Screenshots

Wiskunde vir Beginners screenshot-0
Wiskunde vir Beginners screenshot-1
Wiskunde vir Beginners screenshot-2
Wiskunde vir Beginners screenshot-3
Wiskunde vir Beginners screenshot-4
Wiskunde vir Beginners screenshot-5
Wiskunde vir Beginners screenshot-6
Wiskunde vir Beginners screenshot-7
Wiskunde vir Beginners screenshot-8

App Store Description

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:
Optel- en Aftreksomme
Patrone identifisering
Skryf van Getalle
Groter en Kleiner
en vele meer

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.