FEATURED TOP LISTS Follow us on twitter
AppAdvice AppAdvice/TV WatchAware

As ‘n toonaangewende skool in die hartjie van die Vrystaat en Goudvelde, waar ons die voorreg het om in ‘n gevestigde, Afrikaans-mediumskool, wat geskoei is op waardes, leerders op te voed om hulle plek in die samelewing, nasionaal en internasionaal vol te staan, bly jy vir ons die belangrikste

Gouties

by Donovan Neethling

What is it about?

As ‘n toonaangewende skool in die hartjie van die Vrystaat en Goudvelde, waar ons die voorreg het om in ‘n gevestigde, Afrikaans-mediumskool, wat geskoei is op waardes, leerders op te voed om hulle plek in die samelewing, nasionaal en internasionaal vol te staan, bly jy vir ons die belangrikste. Met ons skoolgemeenskap wat gerig word deur ons Visie, uitstekende onderwysers, gelukkige kinders, waardegedrewe dissipline stelsel en ‘n deelnemende ouergemeenskap, maak ons seker dat elkeen tel by die skool. Saam met ons leuse van streef, werk, oorwin is ons doelgerig oppad met die skool. Wanneer u deur hierdie prospektus blaai sal u sien dat ons nie net ‘n breë akademiese vakkeuse het nie, maar ook ‘n unieke en wye buitemuurse program aanbied

App Details

Version
1.0
Rating
NA
Size
40Mb
Genre
Education
Last updated
March 2, 2021
Release date
March 1, 2021
More info

App Screenshots

App Store Description

As ‘n toonaangewende skool in die hartjie van die Vrystaat en Goudvelde, waar ons die voorreg het om in ‘n gevestigde, Afrikaans-mediumskool, wat geskoei is op waardes, leerders op te voed om hulle plek in die samelewing, nasionaal en internasionaal vol te staan, bly jy vir ons die belangrikste. Met ons skoolgemeenskap wat gerig word deur ons Visie, uitstekende onderwysers, gelukkige kinders, waardegedrewe dissipline stelsel en ‘n deelnemende ouergemeenskap, maak ons seker dat elkeen tel by die skool. Saam met ons leuse van streef, werk, oorwin is ons doelgerig oppad met die skool. Wanneer u deur hierdie prospektus blaai sal u sien dat ons nie net ‘n breë akademiese vakkeuse het nie, maar ook ‘n unieke en wye buitemuurse program aanbied

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.