You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your experience.
Wat Pas Waar

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens

by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Wat Pas Waar
Wat Pas Waar

What is it about?

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

App Details

Version
3.0
Rating
NA
Size
24Mb
Genre
Education
Last updated
April 29, 2020
Release date
March 8, 2016
More info

App Screenshots

Wat Pas Waar screenshot-0
Wat Pas Waar screenshot-1
Wat Pas Waar screenshot-2
Wat Pas Waar screenshot-3
Wat Pas Waar screenshot-4

App Store Description

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.

Disclaimer:
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.