Beweeg Kerk Kaap is 'n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Stikland, Kaapstad
Beweeg Kerk
What is it about?
Beweeg Kerk Kaap is 'n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Stikland, Kaapstad. Dit is ons begeerte dat Beweeg Kerk 'n ware vernuwingsgemeente
App Store Description
Beweeg Kerk Kaap is 'n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Stikland, Kaapstad. Dit is ons begeerte dat Beweeg Kerk 'n ware vernuwingsgemeente
sal wees en bly. Dit beteken waar Christenskap weer soos in die Bybelse boek van Handelinge beleef sal word: dinamies, vrymakend en wat die
samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef.
Ons visie is om 'n kerk te aktiveer en te mobiliseer vir dienswerk in die koninkryk van God. Ons missie - Oprigting van ‘n Kerk wat staan vir die volle Waarheid, gedryf word deur liefde en in die krag van die Heilige Gees in hulle roeping beweeg om ‘n gebroke wêreld met God te versoen
AppAdvice does not own this application and only provides images and links contained in the iTunes Search API, to help our users find the best apps to download. If you are the developer of this app and would like your information removed, please send a request to takedown@appadvice.com and your information will be removed.